Kan die Akademie Uitnemendheid Oorleef?
Voordrag aan die Stellenbosch Woordfees, 13 Oktober 2022
​
Gedurende die laaste twee dekades of meer, het die idee van uitnemendheid al hoe meer die selfbeeld en praktyk van die universiteitswese oorheers. In die proses, het dit feitlik die doel, werkswyse en kultuur van universiteit verander. Dit is moeilik om aan ‘n omwenteling te dink wat ewe vinnig plaasgevind het, ewe verreikend was, en ook so ondeurdag.
Die idee en praktyk van uitnemendheid—en veral die gebruik van ranglyste waarmee die prestasie van instellings, departemente, en individuele akademici gemeet word—word nou gesien as onvermydelike riglyn vir hoër onderwys. Ek meen dat dit groot skade aanrig, en die hele toekoms van die akademie—en van intellektuele vorming en ondersoek, soos dit oor die eeue ontwikkel het—in gevaar stel... READ MORE
Johan Degenaar en die Kuns van Gesprek
Voordrag gelewer by die Filosofie Kafee by die Breytenbach-sentrum, Wellington, 6 Mei 2022
Terugblik, na vyftig jaar
Ek het onlangs besef dat dit nou reeds vyftig jaar gelede is dat ek Johan Degenaar vir die eerste keer teëgekom het.
Ek was ‘n regstudent aan die begin van my eerste jaar op Stellenbosch. Die regsfakulteit het vier verpligte vakke vir eerstejaars voorgeskryf, en ons moes elkeen ‘n vyfde vak kies uit ‘n groot verskeidenheid eerstejaar-vakke.
Ek was ‘n Engelssprekende kind uit Port Elizabeth (nou Gqeberha); ek het nooit tevore iets soos ‘n akademiese jaarboek gesien nie; en ek kon nie dink by wie ek raad hieroor kon vra nie... READ MORE
Clearing a Path to Academia
A Tribute to Lungisile Ntsebeza
​
Lungisile Ntsebeza’s commitment to his chosen path of intellectual enquiry came at a turning point in his life, while he was facing trial in Umtata (now Mthatha) on charges under the Suppression of Communism Act in 1977.
Many obstacles were put in the way of this commitment in the years that followed: imprisonment; then banishment to his home town of Cala; the murder of his cousin-brother Batandwa Ndondo by an apartheid death squad, followed by extended cover-up of the murder, including Lungisile’s detention without trial and further banishment to a remote area, cutting him off from the outside world; obstruction and hostility from the humanitarian agency meant to support victims of apartheid repression; then a return to the conventional banishment of before, now driven by the anger of a dictatorial president, and seemingly extended into the indefinite future... READ MORE
Stellenbosse Taalbeleid
Die Oortjies van die Seekoei
​
Waarna ons ookal kyk, sien ons met die eerste oogopslag gewoonlik minder as die hele prentjie. Die oortjies van die seekoei lyk vir ons soos net nog ‘n deel van die riviertoneel. Maar as die seekoei eers uit die water klim, is dit ‘n ander saak
Met enige beskouing oor taalbeleid in Suid-Afrika vandag, is dit soos wanneer ons die oortjies van die seekoei sien: Dit is belangrik om vroegtydig so volledig moontlik ‘n beeld van die situasie te vorm, insluitende dit wat nie eksplisiet gemaak word nie. As jy met ‘n gedeeltelike beeld probeer klaarkom, sal jy onkant gevang word.Met taalbeleid, sal jy dit moeilik vind om te verstaan waarom mense met soveel mag en aansien—kanseliers en vise-kanseliers, raadslede en professore, mense wat jy vertrou het—sonder blik of bloos hulle ondernemings kan verbreek of verdraai of vergeet.
Die groter prentjie wat nodig is om die ontwikkeling van Stellenbosse taalbeleid te begryp... READ MORE
Degenaar Part Four: What Remains?
Johan Degenaar died on 22 July 2015, at the age of eighty-nine. He had withdrawn from public life a decade or more before. This withdrawal was probably not a conscious decision on his part, but the result of his increasing frailty and deteriorating eyesight, and the increasing frailty of his wife Jetty, to whom he was devoted.
Degenaar continued to publish academic and popular articles regularly until 2000, engaging vigorously with a range of contemporary issues. He was awarded an honorary doctorate by Stellenbosch University In 2002. He took part in a biographical interview with Pieter Duvenage in 2005. In what may have been his final public contribution in his own voice, he did a short interview with Anton van Niekerk in 2006, looking back on his career on the occasion of his eightieth birthday.
In 2007, the Degenaars moved from their house in Stellenbosch, where they had lived for more than fifty years, to a retirement village in Somerset West, the town where their children and grandchildren lived... READ MORE